BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260220T170000Z
DTEND:20260220T180000Z
DTSTAMP:20261022T084554Z
UID:event-1058@mygigguide.co.za
SUMMARY:Fokofpolisiekar 20 jaar van Swanesang @ Railways Cafe Irene 20 Feb
DESCRIPTION:Dit is tyd om 20 jaar van hierdie bekroonde album\, wat ’n onder andere die classic “Ek Skyn (Heilig)” bevat\, te vier. Verwag ’n monster van ‘n set list met 20 songs! Ten minste 10 van daardie songs sal vanaf Swanesang wees\, so dit is basies ’n album play-through! Die show gaan ’n nostalgiese reis na die verlede wees\, wat die band se stormagtige mid‑20’s rustelose bestaan sal herleef. Dít saam met al die ander classic Fokof favourites van die afgelope 23 jaar. Moet dit nie mis nie! Lineup times: 19:00 TBC 20:00 TBC 21:00 Fokofpolisiekar Tickets: https://www.railwayscafe.co.za/index.php/irene/ Early bird: R150 (limited) Online: R270 At the door: R300 Railways Cafe Irene open from 10am 2 Hack Rd\, Irene\, Centurion Card Only venue Good Vibes Only No u/18’s ROAR No illegal substances or weapons Kindly note: this is a standing show in the theater
LOCATION:Railways Cafe Irene
URL:https://app.919.co.za/events/1058
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
