BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260902T170000Z
DTEND:20260902T180000Z
DTSTAMP:20261022T111949Z
UID:event-3361@mygigguide.co.za
SUMMARY:Mathys Roets @ Fairtree Atterbury Teater/Theatre 2 Sep
DESCRIPTION:60 Jaar se spore\, 30 Jaar se klank\nEen vertoning. ’n Leeftyd se musiek.\n\nNa drie dekades in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en met meer as 30 CD’s en DVD’s agter sy naam\, vier Mathys Roets sy 60ste verjaarsdag met ’n besondere nuwe produksie: Klankspoor 60:30.\nDie vertoning neem gehore op ’n musikale reis deur die afgelope 30 jaar\, vanaf die musiek van Koos du Plessis wat gelei het tot Mathys se eerste CD-opname\, Nokturne\, tot die talle liedjies en stories wat sy loopbaan gevorm het.\nVoor die verhoogligte en teaterproduksies was daar restaurante en kleiner\, intieme optredes - ervarings wat uiteindelik ontwikkel het tot die gevestigde kunstenaar en storieverteller wat gehore vandag ken. Klankspoor 60:30 vier nie net die mylpale van ’n merkwaardige loopbaan nie\, maar ook die musiek wat oor
LOCATION:Fairtree Atterbury Teater/Theatre
URL:https://app.919.co.za/events/3361
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
