BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260905T090000Z
DTEND:20260905T100000Z
DTSTAMP:20261022T104002Z
UID:event-3586@mygigguide.co.za
SUMMARY:Nataniël Gesels 2026: BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF
DESCRIPTION:11:00 & 15:00\nTwee ekstra praatjies vir die lente!\nDaar is steeds aanvraag na GESELS 2026:\n\nNataniël bied op Saterdag 5 September nóg twee geleenthede aan!\n\n11:00 en 15:00.\n\nHierdie jaar se gesels:\n\n“BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.”\n\nOf dit finansieël\, professioneel\, emosioneel\, sosiaal of bloot ’n gekneusde selfbeeld is\, op elke gebied is die aanslae meer gereeld en hardhandig as ooit!\n\nNataniël bekyk hierdie dilemma met insiggewende\, skreeusnaakse en verrassende gevolgtrekkings en deel dan sy Tien Goue Reëls Vir Oorlewing. Met stories\, deernis\, vrae\, antwoorde\, vermaaklikheid\, eerlikheid\, persoonlike oortuiging en alle erns takel Nataniël weereens ’n yslike onderwerp.\n\nGehoorlede kan vrae vooraf in ’n houer plaas\, Nataniël bespreek hierdie kwessies dan vanaf die verhoog\, ’n hoogtepunt vir vele!
LOCATION:Fairtree Atterbury Teater/Theatre
URL:https://app.919.co.za/events/3586
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
