BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260830T130000Z
DTEND:20260830T140000Z
DTSTAMP:20261022T112021Z
UID:event-3647@mygigguide.co.za
SUMMARY:Lize Beekman @ Fairtree Atterbury Teater/Theatre 30 Aug
DESCRIPTION:Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman keer op 30 Augustus 2026 terug na die verhoog van die Fairtree Atterbury Teater met haar vertoning “In antwoord”.\n\nMet haar kenmerkende diepte\, warmte en poëtiese verhalende styl\, voer sy ’n unieke gesprek met haar gehoor deur middel van musiek\, briewe en gedigte in beide Afrikaans en Engels - woorde uit haar eie skryfpen en ook dié van ander.\n\nBeekman weef nuwe en bestaande skeppings saam in ’n program wat tegelykertyd persoonlik én universeel is.\n\nSaam met haar op die verhoog is Babette Viljoen (klavier\, baskitaar & perkussie).\n\nIn antwoord beloof ’n mooi en rustige ervaring van woorde en musiek.
LOCATION:Fairtree Atterbury Teater/Theatre
URL:https://app.919.co.za/events/3647
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
