BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261023T170000Z
DTEND:20261023T180000Z
DTSTAMP:20261022T074850Z
UID:event-3901@mygigguide.co.za
SUMMARY:Chris Chameleon - Hartloop
DESCRIPTION:Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het\, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop\; 'n reis deur die landskap van die hart. Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie. Soms dwaal dit. Soms val dit. Soms vlieg dit. In hierdie nuwe vertoning verweef Chris stories\, gedigte en liedere tot 'n intieme ervaring oor hoe sy hart deur 'n lewe beweeg. Hartloop is 'n herinnering dat elke lied\, elke liefde en elke verlies net nog 'n hartklop in die groter verhaal is. The Whirlwind Cafe opens at 5pmShow starts at 7pm
LOCATION:The Whirlwind Theatre
URL:https://app.919.co.za/events/3901
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
