BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261010T070000Z
DTEND:20261010T080000Z
DTSTAMP:20261022T175754Z
UID:event-6857@mygigguide.co.za
SUMMARY:Padeltoernooi 2026 - Jan Celliers
DESCRIPTION:Kom kuier saam en wees deel van Jan Celliers se eerste padeltoernooi! Die Graad 7’s bied op Saterdag\, 10 Oktober\, ’n heerlike oggend by Zoo Lake Padel aan\, van 09:00 tot 13:00.Kaartjies:R550 per volwasseneR350 per kindSlegs Graad 6- en Graad 7-leerders van Jan Celliers kan registreer om te speel asook enige volwassenes.Te koop op die dag:•	Kontantkroeg beskikbaar by die klub.•	Boerewors rolle en roomys te koop.•	Heerlike familie pret-dag vir groot en klein!Trek jou padelgereed aan in groen\, geel en/of wit en kom geniet die dag saam met ons!Wonderlike pryse op die spel!Plekke is beperk\, so moenie uitstel nie — teken die datum aan en verseker jou plek!Sien asseblief aangeheg die voorwaardes\, terme en reëls op die volgende 'tab'.
LOCATION:Zoo Lake Padel Court
URL:https://app.919.co.za/events/6857
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
