BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260921T153000Z
DTEND:20260921T163000Z
DTSTAMP:20261022T160646Z
UID:event-6886@mygigguide.co.za
SUMMARY:Roodie Kultuuraand
DESCRIPTION:ROODIE KULTUURAAND– ’n Viering van Talent en Drome!Kom geniet ’n besonderse aand vol drama\, musiek en woordkuns tydens ons kultuurgeleentheid (in samewerking met L/s Dr Havinga en L/s Protearif).Die aand bied ’n verskeidenheid optredes deur ons skool (en ander skole) se toneelgroepe\, kore en spreekkoor met talentvolle leerders wat hul harte op die verhoog sit.Hierdie geleentheid word aangebied ten bate van ons skool se twee dramagroepe\, wat die ongelooflike geleentheid gekry het om na Kaapstad te reis om aan die ATKV Tjokkertoneelfees-finaal deel te neem.Alle inkomste van die geleentheid sal aangewend word om die leerders se reiskoste te help dek. Deur die geleentheid by te woon\, ondersteun u nie net ’n aand van kultuur en talent nie\, maar help u ook om ’n droom vir ons jong akteurs ’n werklikheid te maak.Kom ondersteun ons leerders\, geniet ’n aand van uitmuntende kultuur en help ons om hulle Kaap toe te stuur!Datum: 21 September 2026Tyd: 17:00 vir 17:30 (Ouditorium deure open 17:00)Plek: AGS Krugersdorp-Noordkampus\, op Robert Broomrylaan\, langs Curro Hoërskool.Kaartjies: R85 per persoonKos- en verversingstalletjies sal voor\, tydens pouse en na die geleentheid beskikbaar wees. Elke kaartjie maak ’n verskil – elke ondersteuner bring ons ’n tree nader aan die verhoog in Kaapstad!
LOCATION:AGS Krugersdorp-Noordkampus | Plek Van Hoop
URL:https://app.919.co.za/events/6886
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
