BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261002T150000Z
DTEND:20261002T160000Z
DTSTAMP:20261023T172031Z
UID:event-7192@mygigguide.co.za
SUMMARY:JO Black || Stofpadstories
DESCRIPTION:Jo Black Live by Karos Akademie – 2 Oktober 2026Ervaar ’n onvergeetlike aand saam met Jo Black live op die verhoog by Karos Akademie\, Beaufort-Wes. Bring jou familie\, kollegas en vriende vir ’n aand vol musiek\, energie en Karos-gees.Datum & Tyd2 Oktober 2026 Karos Akademie\, Beaufort-WesKaartjie-opsiesBy die skool beskikbaarDeluxe Korporatiewe Tafels – R4000 (sit 10) Sluit gourmet-bederfies en wyn in vir ’n luukse aand uit.Korporatiewe Tafels – R3000 (sit 10) Ideaal vir besighede\, groepe en groot gesinne.Op Quicket beskikbaarStoelkaartjie – R200Staankaartjie – R150Skoolgaande Leerders (staan) – R100Kos & DrinkgoedKontantkroeg beskikbaarEetgoed te koop: Hamburgers\, Boereworsrolle\, Chips\, Hoenderkerrie & RysSnoepie & Roomys beskikbaarWaar koop ek kaartjies?Kaartjies beskikbaar by die skool en op Quicket.
LOCATION:Karos Akademie
URL:https://app.919.co.za/events/7192
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
