BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261004T080000Z
DTEND:20261004T090000Z
DTSTAMP:20261022T113425Z
UID:event-7380@mygigguide.co.za
SUMMARY:Kom toer saam deur die alfabet!
DESCRIPTION:Met Daniëlla van HeerdenIn hierdie prettige\, eg Suid-Afrikaanse voorlesing uit ’n Leeu in ’n lugballon – Alfabetrympies vir aapsterte ontmoet kinders karakters van oraloor Suid-Afrika. Kom op ’n avontuur saam met Alex in Adelaide tot by Zandile in Zeerust en kyk wat hulle daar aanvang. Die joernalis\, ouerskap-poduitsaaier en skrywer Daniëlla van Heerden lees voor uit haar splinternuwe kinderboek en betrek kinders om saam nuwe lawwe alfabetrympies uit te dink met name\, plekke\, diere... en hope verbeelding. ’n Speelse\, interaktiewe ervaring vol humor\, ritme en taalpret vir jong kinders en hulle ouers.
LOCATION:Rupert-museum
URL:https://app.919.co.za/events/7380
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
